Personeel Inklusiwiteit Opname
Jou mening tel regtig – en dit bring verandering
Ons wil hoor van alle personeel van die Universiteit van Kaapstad. Jou stem is waardevol!
Die opname word deur ‘n onafhanklike konsultant, Aephoria gedoen. Jou antwoord sal streng vertroulik hanteer word.
Uitkyk vir ‘n e-pos, SMS, whatsapp of ‘n MS Teams boodskap van 21 August 2025.